Olivia en Familie | Somerset West Family Photographer
Ek het hierdie lieflike groep mense by die pragtige Vergelegen ontmoet vir hulle fotosessie. Klein Olivia was ‘n absolute ster voor die kamera en die oulikste klein ou dingetjie – weereens net ‘n plesier om saam met hulle te werk!
Hier is ‘n paar gunstelinge van die oggend – daar is ook ‘n paar ekstra foto’s in ‘n Facebook album.
Leave a Reply