Wonderlike familie by Vergelegen | Somerset West Family Photographer

Cherise het my ‘n paar weke gelede gebel om ‘n familiesessie vir haar ouers en al hul kinders te reël. Dis altyd lekker om ‘n groot familie af te neem en al die verskillende interaksies en warm verhoudings waar te neem. Hierdie is wonderlike, vriendelike en liefdevolle mense en dit was ‘n groot voorreg om die tydjie saam met hulle te spandeer.

Hier is ‘n paar hoogtepunte van die middag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php