Visagie Gesin Deel 2 | Stellenbosch Family Photographer

Ek het die Visagies oorspronklik in April al afgeneem. Terwyl ek daai tyd besig was om hulle foto’s te “edit”, het ek tot my skok agtergekom dat die foto’s op een memory card (ek het twee gebruik), weg is. Gelukkig was die meerderheid van die foto’s nog daar, maar ek was steeds baie stert tussen die bene oor so ‘n aaklige “mishap”. Om op te maak daarvoor, het ek hulle vroeg in Julie by Blaauwklippen ontmoet vir nog ‘n paar foto’s.

Dankie vir julle geduld en bereidwilligheid om weer te ry vir ‘n sessie!

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php