Suzanne en Stefani | Stellenbosch Photographer

Ek het die voorreg gehad om vir Suzanne en 3-jarige Stefani by L’Avenir te ontmoet vir ‘n heerlike sessie. Stefani pak sommer baie persoonlikheid in daai klein lyfie en ek kon haar maklik vir die res van die dag agtervolg om al daai oulikheid vas te vang.

Hier is ‘n paar van my gunstelinge – daar is ook ‘n paar ekstra foto’s in ‘n Facebook album.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php