Lizé – Pasgebore! | Cape Town Newborn Photographer

Hierdie lieflike klein dogtertjie is Hanine en Werner se eersteling. Sy was ‘n absolute droom om af te neem – so rustig en baie vaak! Solank ek nie te veel met haar hande gepeuter het nie, was sy heel tevrede om rondgeskuif te word. Sy was ook die heel eerste “newborn” wat nie ten minste een keer gedurende die sessie oorval is met ‘n vreeslike honger nie – al wat sy wou doen is slaap.

Ek hoop sy bly altyd so ‘n rustige ou engeltjie – dankie dat ek met haar kon speel!

Daar is ook ‘n paar ekstra foto’s in ‘n Facebook Album.

One Response

  1. If you would like to obtain a good deal from this piece of writing then you
    have to apply such strategies to your won blog.

    December 2, 2013 at 12:02 pm

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php