Joshua is 7 weeks old | Paarl Baby Photographer

Ek het vir Joshua en sy ouers by hulle huis in die Paarl ontmoet en wat ‘n oulike mannetjie is hy nie! Hy het selfs ‘n paar keer vir my geglimlag, maar net as ek die kamera laat sak – so dit was maar moelik om daar oulike, laggende bekkie vas te vang.  Hy was baie geduldig met my op ‘n Kaapse wintersoggend en dit was heerlik om die klein ou babalyfie af te neem.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php