Hanine en Werner | Cape Town Maternity Photographer

Hanine en Werner verwag hulle eersteling – ‘n kleine pienk bondeltjie wat later hierdie maand haar verskyning gaan maak. Ek kan nie wag om haar te ontmoet nie – as sy net die helfte so mooi soos haar ma is, gaan dit ‘n absolute plesier wees om haar af te neem!

Hier is ‘n paar van my gunstelinge – daar is ook ‘n paar ekstra in ‘n Facebook album.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php