Drie Nelle en nog een op pad | Stellenbosch Maternity Photographer

Ek het die Nel gesin laas op Sune se eerste verjaardag afgeneem. Sune was toe nog versigtig vir my en nie lus vir glimlaggies uitdeel vir die kamera nie, maar hierdie keer was ‘n heel ander storie! Dis so lekker om dieselfde kind keer op keer af te neem en te sien hoe julle ontwikkel en gegroei het. Sy is nou ‘n regte klein dogtertjie, vol stories en wyshede. Haar ma verwag haar babasussie en ons het ontmoet om die groeiende gesin nog een keer vas te vang terwyl hulle nog net drie (en ‘n half!) is.

Daar is ook ‘n paar ekstra foto’s in ‘n Facebook album.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php