Die Swanepoel Gesin (saam met Mariet en Mila) | Somerset West Photographer

Ek het Riane en haar pragtige gesin sommer een weeksmiddag by Radloff Park ontmoet vir hulle gesinsfoto’s. Haar skoonsuster, Mariet en klein Mila en saamgekom vir die geleentheid. Wat ‘n mooi klompie kinders is hulle nie! Christo was nie heeltemal oortuig dat hierdie fotonemery vir hom lekker is nie, maar ‘n bietjie balgooi en ‘n paar paaseiers en alles was darem nie verlore nie.

Daar is ook ‘n paar ekstra foto’s in ‘n Facebook album.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php