Die Greylings | Stellenbosch Family Photographer

Ek het die Greylings vroeg op ‘n yskoue Saterdagoggend by hulle huis net buite Stellenbosch ontmoet.  Ons het so bietjie in en om die huis gespeel en toe besluit om ‘n entjie in die straat af tot by Dornier te ry. Ons was eintlik agter ‘n bietjie son aan en Dornier is boonop so asemrowend mooi!

Hulle twee-jarige dogtertjie is ‘n bondeltjie energie en ‘n regte klein patroon! Hier is ‘n paar foto’s van ‘n heerlike oggend.

Soos gewoonlik, is daar ook ‘n paar ekstra foto’s in ‘n Facebook album.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php