Die Erasmus Gesin | Somerset West Family Photographer

Die Erasmus gesin is nog ‘n pragtige babadogtertjie ryker en ek was gelukkig genoeg om Linja te ontmoet toe sy net 6 dae oud was. Sy was rustig en ontspanne en ons het selfs ‘n draai met haar op Gordonsbaai se strand gemaak! Haar ouer sussie, Carli, is ‘n regte pop en alhoewel sy besluit het dat ‘n kamera ‘n baie onvriendelike ding is, kon ek ‘n paar natuurlike foto’s van haar op die strand kry.

Daar is ook ‘n paar ekstra foto’s in ‘n Facebook album.

Erasmus-4 Erasmus-5 Erasmus-6 Erasmus-7 Erasmus-8 Erasmus-12 Erasmus-14 Erasmus-15 Erasmus-16 Erasmus-17 Erasmus-20 Erasmus-21 Erasmus-22 Erasmus-23 Erasmus-24 Erasmus-25 Erasmus-29 Erasmus-31 Erasmus-32 Erasmus-34Erasmus-1Erasmus-30Erasmus-10Erasmus-40Erasmus-38Erasmus-37 Erasmus-42 Erasmus-44 Erasmus-47 Erasmus-48 Erasmus-53Erasmus-55Erasmus-52Erasmus-50

 

One Response

  1. Juliana

    Wat ‘n groot huweliksherdenking geskenk vir vandag… Paul en Lize, julle is so bevoorreg dat Liewe Jesus hierdie twee pragtige dogtertjies vir julle gegee het om deel van julle gesin te wees.
    Hulle is perfek en so volmaak en het reeds so diep in hierdie tannie se hart ingekruip.
    Hulle tweetjies is net so gelukkig om deel van julle lewe te wees, ek is so trots op julle EN Ouma Moedie en Oupa Frans sou ook so uiters trots gewees het!
    Die fotos is PRAGTIG!

    January 29, 2014 at 9:02 am

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php