Die Botha Gesin | Somerset West Family Photographer

Ek het die Botha’s en hulle oulike klein mannetjies op Valentynsdag by Lourensford ontmoet. Dit was ‘n verskriklike warm dag – die begin van ‘n lekker ou Kaapse hittegolf, maar gelukkig kon die baie skaduwee op die plaas bietjie lafenis bied.

Dit was ‘n heerlike middag saam met hulle – ons het selfs tyd gehad om bietjie vonkelwyn weg te sluk – en die kinders kon hulself wees in die lekker oop ruimte.

Hier is ‘n paar van my gunstelinge – daar is ook ‘n paar ekstra in ‘n Facebook album.

Botha-2 Botha-4 Botha-6 Botha-7 Botha-8 Botha-10 Botha-12 Botha-13 Botha-17 Botha-18 Botha-26 Botha-31Botha-11Botha-3 Botha-28 Botha-23 Botha-21 Botha-19

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php