Publicity shoots

Kinders van Stilte | Cape Town Publicity Photographer

Ek het ‘n ruk terug die wonderlike geleentheid gehad om publisiteitsfoto’s van die toneelstuk Kinders van Stilte te neem. Die boeiende stuk is ‘n Afrikaanse vertaling van die oorspronlike Children of a Lesser God. Die karakters word vertolk deur Zane Meas, Vicki Fourie, Antoinette Louw en Jason Farao en die regisseur is Heleni Handt.




Nieke Lombard | Publicity Shoot

Ek het Nieke so tydjie gelede in Kaapstad by Die Tuine ontmoet – die opdrag was om ‘n paar foto’s te neem vir ‘n artikel in Bloemfontein se MyMag. Nieke is so vriendelik, vars, mooi en lekker om mee te werk dat ek op die ou end sommer ‘n hele klomp foto’s geneem het. Sy het ook haar pop, Elnora saamgebring. Nieke en Elnora is die sterre van die volwasse poppespel, Elnora en Nirvana, waarvoor Nieke die Kanna vir Beste Kopverskuiwende Werk gewen het. Sy het ook die Kanna vir Beste Opkomende Kunstenaar gewen – defnitief ‘n jong dame om dop te hou!

Hier is so ‘n paar foto’s van die dag.



Published: MyMag Bloemfontein March 2013 | Actress Antoinette Louw


I’m lucky enough to have worked with Antoinette Louw on a few occasions, and this time the shoot was for the cover and an article in the March 2013 issue of MyMag. Antoinette is an absolute joy to photograph and the camera simply loves her! Fresh, beautiful, friendly and with her feet planted firmly on the ground, I hope the images portray something of her essence.



css.php