Carli {Newborn Baby Girl} | Somerset West Newborn Photographer

Pragtige klein Carli is Lize en Paul se eerste babatjie. Hulle is sulke kalm en ontspanne ouers dat mens dit nooit sou kon raai nie! Carli was vir die eerste sewe dae van haar lewe die rustigheid vanself, maar toe sy hierdie vreemde vrou met haar kamera sien het sy besluit dat dit tyd is om bietjie daai stembande te oefen. Gelukkig weet ek al wat om van hierdie klein mensies te verwag en met ‘n bietjie geduld, ‘n bietjie ektra melk en baie ekstra liefde en drukkies, kry mens wel die ding gedoen.

Dit was heerlik om saam met julle te werk en julle lieflike klein engel te ontmoet – ek het nog foto’s op ‘n Facebook album ook gelaai. Geniet dit!

7 Responses

  1. Juliana

    Pragtige fotos!

    May 15, 2012 at 5:57 pm

  2. Naomi

    Onbeskryflik mooi!!! Carli, mamma, pappa en Ragel se trots kom so mooi in die fotos voor. Ek is skoon trots om die tannie van so pragtige kosbare engeltjie te wees!! xxx

    May 15, 2012 at 6:01 pm

  3. Lezaan

    Sjoe, die foto’s is stunning!!! Sy is pragtig πŸ™‚ so super kleintjies…..daar kom darem baie sterk trekke van pappa deur πŸ™‚ geniet haar! xx

    May 15, 2012 at 6:32 pm

  4. Klein LizΓ©

    Baie mooi julle! πŸ˜‰

    May 16, 2012 at 7:45 am

  5. Chantel

    Stunning Fotos!!! Carli is te pragtig.

    May 16, 2012 at 1:04 pm

  6. Bianca

    Wow, absoluut stunning fotos Karin. Pragtige mense!

    May 23, 2012 at 1:17 pm

  7. miss dior perfumy

    Any man will go mad once able to whiff just
    a scent of such perfume. This striking trendy hobo is made of leather and is available in
    the colors white or black. The halter neck
    displays the shoulders and back and the deep V-neck also adds
    to the sexiness of the garment. I usually put to two sprays on the chest, two
    on the clothes, two on the neck and one spray
    on each of the wrists.

    March 24, 2013 at 5:56 pm

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php