Arenda’s Family Shoot | Somerset West Lifestyle Photographer

Sondag was ‘n lieflike dag – nie te warm nie en nie te winderig nie – net mooi reg vir ‘n laatmiddag fotosessie by die Helderberg Natuurreservaat waar ek Arenda en haar gesin gaan ontmoet het. Sy en haar man is gese├źnd met drie pragtige dogters en, soos altyd, was dit ‘n voorreg om ‘n tydjie saam met hulle te kon deurbring.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php