Latest

Die Van Dyk Gesin | Somerset West Maternity Photographer

Ek het vir Zelda, Riaan en Zani op Lourensford ontmoet op ‘n lieflike middag met pragtige lig. Zelda is swanger met ‘n bababoetie vir Zani en as ek hulle weer sien is hulle ‘n gesinnetjie van vier! Hier is ‘n paar van die dag se hoogtepunte.

Daar is ook ‘n paar ekstra foto’s in ‘n Facebook album.

Zelda-1 Zelda-4 Zelda-6Zelda-8 Zelda-9Zelda-10 Zelda-12 Zelda-13 Zelda-18Zelda-16Zelda-20 Zelda-21 Zelda-23 Zelda-26Zelda-28 Zelda-29 Zelda-32Zelda-35 Zelda-36Zelda-39

Alec and Daniel | Somerset West Kids Photographer

I was lucky enough to spend some time with this cute pair at Vergelegen Wine Estate for their first family shoot. The twins are 15 months old and adorable! They seemed a little suspicious at first – with all the sudden attention on them and everyone trying so hard to entertain them – it was quite amusing to watch their expressions. By the end of the shoot they were relaxed, running around and having a fun time :)

Here are a few of my favourites. There are a few more in a Facebook album.

Lyska-2Lyska-1Lyska-3 Lyska-5 Lyska-7Lyska-8 Lyska-9 Lyska-16Lyska-10Lyska-15 Lyska-19 Lyska-21 Lyska-23 Lyska-24 Lyska-26 Lyska-27 Lyska-28 Lyska-29 Lyska-35 Lyska-36 Lyska-39 Lyska-40Lyska-32

James, Helene en Lily | Cape Town Newborn Photographer

Ontmoet vir lieflike klein Lily. Sy is die heel rustigste babatjie wat ek nog nooit ontmoet. Op nog nie eers twee weke oud is, het sy ‘n energie en piepklein persoonlikheid wat heeltemal uniek aan haar is. Haar gesigsuitdrukkings kan my vir dae vermaak en sy is so ongelooflik kalm en geduldig! Sy is James en Helene se eersgeborene en hulle is natuurlik reeds heeltemal verlief. Mag sy vir julle nou baie vreugde bring!

Hier is ‘n paar van my gunsteling foto’s van die dag.

Lily-124 Lily-5Lily-4 Lily-11 Lily-17-2 Lily-23 Lily-34 Lily-36 Lily-42Lily-27 Lily-58 Lily-60Lily-53 Lily-72Lily-86 Lily-94 Lily-96 Lily-112 Lily-128 Lily-154-2 Lily-156-2 Lily-159 Lily-165-2 Lily-166-2 Lily-170

Die Botha Gesin | Somerset West Family Photographer

Ek het die Botha’s en hulle oulike klein mannetjies op Valentynsdag by Lourensford ontmoet. Dit was ‘n verskriklike warm dag – die begin van ‘n lekker ou Kaapse hittegolf, maar gelukkig kon die baie skaduwee op die plaas bietjie lafenis bied.

Dit was ‘n heerlike middag saam met hulle – ons het selfs tyd gehad om bietjie vonkelwyn weg te sluk – en die kinders kon hulself wees in die lekker oop ruimte.

Hier is ‘n paar van my gunstelinge – daar is ook ‘n paar ekstra in ‘n Facebook album.

Botha-2 Botha-4 Botha-6 Botha-7 Botha-8 Botha-10 Botha-12 Botha-13 Botha-17 Botha-18 Botha-26 Botha-31Botha-11Botha-3 Botha-28 Botha-23 Botha-21 Botha-19

 

 

Die Erasmus Gesin | Somerset West Family Photographer

Die Erasmus gesin is nog ‘n pragtige babadogtertjie ryker en ek was gelukkig genoeg om Linja te ontmoet toe sy net 6 dae oud was. Sy was rustig en ontspanne en ons het selfs ‘n draai met haar op Gordonsbaai se strand gemaak! Haar ouer sussie, Carli, is ‘n regte pop en alhoewel sy besluit het dat ‘n kamera ‘n baie onvriendelike ding is, kon ek ‘n paar natuurlike foto’s van haar op die strand kry.

Daar is ook ‘n paar ekstra foto’s in ‘n Facebook album.

Erasmus-4 Erasmus-5 Erasmus-6 Erasmus-7 Erasmus-8 Erasmus-12 Erasmus-14 Erasmus-15 Erasmus-16 Erasmus-17 Erasmus-20 Erasmus-21 Erasmus-22 Erasmus-23 Erasmus-24 Erasmus-25 Erasmus-29 Erasmus-31 Erasmus-32 Erasmus-34Erasmus-1Erasmus-30Erasmus-10Erasmus-40Erasmus-38Erasmus-37 Erasmus-42 Erasmus-44 Erasmus-47 Erasmus-48 Erasmus-53Erasmus-55Erasmus-52Erasmus-50

 

css.php